'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie.Daar is 'n nuwe episode elke week of elke tweede week op Woensdag.Kyk uit vir ons substrome:Klets - Lekker ligte geselsiesBoekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se storiesPop - Flieks, TV stories, etcMagalies vs - Ons vasvra kompetisie oor mites en internet legendes Kommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.comfacebook.com/magaliespotgooi